Witborsjakkalsvoël | |
---|---|
'n Donker geskakeerde Witborsjakkalsvoël (B. augur) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. augur
|
Binomiale naam | |
Buteo augur (Rüppell, 1836)
|
Die witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 55 – 60 cm groot en weeg 900 – 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)