Witkaree | |
---|---|
Tak met vrugte | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. pendulina
|
Binomiale naam | |
Searsia pendulina (Jacq.) Moffet
| |
Sinonieme | |
|
Die witkaree (Searsia pendulina) is 'n boom wat op rivieroewers voorkom langs die Oranjerivier in Namibië, die Noord-Kaap en die Vrystaat. Die boom word wyd aangeplant en is soms moeilik om te identifiseer weens verbastering. Die boom se blare is dunner as die van die Karee.
Die boom se FSA-nommer is 396.2.[1]