Witkershout | |
---|---|
![]() | |
Groeivorm in De Tweedespruitbewaria, Gauteng | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Pterocelastrus |
Spesie: | P. echinatu
|
Binomiale naam | |
Pterocelastrus echinatu N.E.Br., 1906
| |
Sinonieme | |
|
Die Witkershout (Pterocelastrus echinatus) is 'n boom wat voorkom vanaf die noordelike dele van die Oos-Kaap tot in die Soutpansberg en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Dit is ook inheems aan Eswatini, Malawi en Mosambiek. Die boom se vrugte lyk baie soos die van die Kershout maar die horings is groter en sagter. Die blare is smal en die takkies rooi.
Die boom se FSA-nommer is 405.[1]