Witolienhout | |
---|---|
![]() | |
Witolienhout se blomme. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. saligna
|
Binomiale naam | |
Buddleja saligna Willd., (1809)
| |
Sinonieme | |
Die witolienhout (Buddleja saligna) is 'n boom wat oor groot dele van Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Zimbabwe. Die blomme is wit of roomwit met 'n rooierige keel, ruik na heuning en word in hofies van 12 cm gedra. Die blare is donker, dofgroen aan die bokant en ligter aan die onderkant en bedek met ligte hare.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Buddleja saligna. |