Witpensstormswael | |
---|---|
Witpensstormswael | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. grallaria
|
Binomiale naam | |
Fregetta grallaria (Vieillot, 1817)
|
Die Witpensstormswael (Fregetta grallaria) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 65 g met 'n vlerkspan van 46 - 50 sentimeter. Daar broei 100,000 pare op suidelike gematigde eilande. In Engels staan die voël bekend as White-bellied storm-petrel.