Witpenswindswael

Witpenswindswael
'n Witpenswindswael in Spanje.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. melba
Binomiale naam
Tachymarptis melba
Verspreiding.

Die witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 – 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Tachymarptis melba". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)