Witspikkel-konynvis | |
---|---|
Uit Grandidier, 1885 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. sutor
|
Binomiale naam | |
Siganus sutor Valenciennes, 1835
|
Die witspikkel-konynvis (Siganus sutor) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai voorkom. Spesies is al opgemerk by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted rabbitfish.
Die vis se kop en lyf is silwergrys en oortrek met klein ligblou kolletjies. In die nag lyk die kolletjies wit. Aan die bokant van die kop en die dorsale vin is die vis geel (party van die visse is goud tot donkerbruin) van kleur. Die vis word tot 50 cm lank.
Die vis leef in koraal- en rotsriwwe.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Plotosus lineatus. |