In deeltjiefisika is die X- en Y-bosone (soms saam X-bosone genoem[1]) hipotetiese elementêre deeltjies soortgelyk aan die W- en Z-bosone, maar dit stem ooreen met ’n nuwe soort krag wat voorspel is in die Georgi-Glashow-model.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)