Yibin 宜宾 | |
---|---|
Stad | |
Die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere in die Jangtse in Yibin. | |
Koördinate: 28°46′00″N 104°37′00″O / 28.76667°N 104.61667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sichuan |
Oppervlak | |
• Stad | 13 283 km2 (5 129 vk. myl) |
• Stedelik | 1 123 km2 (434 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 472 001 |
• Stedelik | 673 413 |
• Stedelike digtheid | 600/km2 (1 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 644000 |
Skakelkodes | 831 |
Webwerf | yibin.gov.cn |
Yibin (Chinees: 宜宾) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 472 001 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, aan die Yangtzerivier geleë. Yibin grens in die ooste aan Lutsjou, in die weste aan Liangsjan en Lesjan en in die noorde aan Zigong. In die stad word deur die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere die Jangtse gevorm.