You Must Be Joking! | |
---|---|
Regisseur | Elmo de Witt |
Met | Leon Schuster Mike Schutte Kallie Knoetze Golda Raff Janine Pretorius Martino |
Musiek deur | Johan Van Rensburg Leon Schuster |
Land | South Africa |
Taal | Engels Afrikaans |
Opgevolg deur | You Must be Joking! Too |
You Must Be Joking! is 'n 1986 Suid-Afrikaanse Candid-kamera poetsbak komedie, met Elmo de Witt as regisseur. Dit is in samewerking met Hermann Visser en Johan Scholtz vervaardig. Dit is die eerste rolprent waarin Leon Schuster 'n hoofrol speel. Mike Schutte, Kallie Knoetze, Golda Raff, Martino en Janine Pretorius verskyn ook. Dit volg op Jamie Uys se film, Funny People (1976). Dit was baie gewild onder Suid-Afrikaanse gehore en het gelei tot die opvolg, You Must be Joking! Too.[1]
In 'n reeks kort sketse gebruik Leon Schuster 'n versteekte kamera en verskeie vermommings om die gek te skeer met gewone mense. Voorbeelde hiervan sluit in: