Algemeen | |
---|---|
Naam | Ysterkarbonaat |
Chemiese formule | FeCO3 |
Molêre massa | 225,85 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 563-71-3[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=468,9 pm; c=1537.3 pm; (heks.) Z=6 (sideriet)[2] |
Ruimtegroep | romboedries R͞3c [2] |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | ontbind [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 3,8 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | 6,7 [mg/L][1] |
Ksp | 3,2 10-11[3] |
Hardheid | 3,5 - 4,5 (Mohs)[4] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Ysterkarbonaat is 'n sout van yster in sy +2 oksidasietoestand en koolsuur met formule FeCO3. Dit is 'n onoplosbare bron van yster wat maklik in ander verbindings omgesit kan word. Verhitting lewer die yster(II)oksied:[1]
Ysterkabonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsietstuktuur (G01 in die Strukturbericht-klassifikasie)
In seewater is die vorming van ysterkarbonaat 'n belangrike korrosieprobleem. Koolstofdioksied los in seewater op en skek 'n effens sure oplossing wat die waterstofkarbonaatioon bevat. Dit oksideer yster en vorm die karbonaat, wat taamlik onoplosbaar is:[4]
By petroleumontginning word dikwels kooldioksied vrystel, wat hierdie probleem vererger. Die neerslae is nogtans nie altyd net yserkarbonaat (sideriet) nie maar dit kan ook ysterhidroksiedkarbonaat Fe2(OH)2CO3 of chukanoviet Fe6(OH)12(CO3) of hidrate hiervan betref. Sideriet self vorm dikwels 'n afsluitende lagie wat die verder korrosieproses verhoed. Sulfaatreduserende bakterieë en metanogene Archaea bevorder egter die korrosieproses.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)