Algemeen | |
---|---|
Naam | Yttriumbariumkoperoksied |
Chemiese formule | YBa2Cu3O7-x |
Molêre massa | 666,19 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 107539-20-8[1] |
Voorkoms | donkergrys, swart poeier[1] |
Reuk | Reukloos |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=381,54(1) pm; 388,11(2) pm; 1167,01(4) pm (x=0) [2] |
Ruimtegroep | Pmmm[3] |
Nommer | 47 |
Smeltpunt | 1030 °C@ 1bar O2[4] |
Kookpunt | |
Digtheid | 6,3 [g/cm3[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Yttriumbariumkoperoksied is 'n keramiese gemengde oksied van yttrium, barium en koper met die chemiese formule YBa2Cu3O7-x.
Die materiaal is 'n supergeleier met baie hoë kritieke temperatuur, Tc>80K en kritieke magneetveld van >100T. Die materiaal kan as deklaag op 'n onderlaag van meganies sterk nikkellegering aangebring word en dit kan hoë elektriese strome dra sonder elektriese weerstand. YBCO, soos dit gewoonlik afgekort word, is 'n nie-stoigiometriese gemengdevalensieverbinding. Vir x=0,5 is die oksidasietoestande Y3++2Ba2++32+ = 13+ en 6,5O2- = 13- en is dit 'n isolator. Maar vir x<0,5 gee die stoigiometrie meer negatiewe as posiewe ladings. Die gevolg is dat daar positiewe gate h+ in 'n band teregkom wat deur die Cu 3dx2-y2-orbitale gevorm word. Die lengte van die c-as van die kristalstruktuur is baie gevoelig vir die waarde wat die parameter x van 'n materiaal is en dit bepaal die geleidende en supergeleidende eienskappe van die materiaal.[5]
YBCO kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat afgelei is van die perovskiet-struktuur
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)