Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yvette Freeman | |
Geboorte | 1 Oktober 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yvette Freeman (gebore 1 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Again (1991) en in die televisiereekse ER (1994) en Orange Is the New Black (2013).