Zimbabwe African National Union – Patriotic Front | |
ZANU–PF | |
![]() | |
Vlag van die ZANU–PF
| |
Leier | Emmerson Mnangagwa |
---|---|
Gestig | 8 Augustus 1963 |
Hoofkwartier | ZANU–PF Gebou Harare, Zimbabwe |
Ideologie | Populisme Anti-imperialisme Pan-Afrikanisme Afrika Nasionalisme |
Internasionale affiliasie | Voormalige Bevrydingsbewegings van Suider-Afrika |
Amptelike kleure | Groen, Rooi, Swart, Geel |
Webblad | Amptelike webwerf |
Die Zimbabwe African National Union – Patriotic Front (ZANU–PF) is sedert 1980 die regerende party van Zimbabwe. Dit word tans deur Emmerson Mnangagwa gelei, die huidige president van Zimbabwe. Die party is vir baie jare deur die gewese Robert Mugabe gelei.[1]