Zedbazi

Zedbazi
Zedbazi tydens 'n konsert in Zaandam, Nederland (2006)
Agtergrondinligting
OorsprongTeheran, Iran
GenresHip hop, rap rock, trance, dance, elektroniese musiek
Jare aktief1999 tot 2013, 2020−
EtiketteRadio Javan
LedeMehrad Hidden
Saman Wilson
Sohrab MJ
Sijal
Alireza JJ
Nassim

Zedbazi (Persies / Farsi: Zedbāziزدبازی) is 'n Iranse hip hop-groep uit Teheran.

Zedbazi het 'n baanbrekersrol gespeel as een van die eerste Iranse popgroepe wat gangsta rap met Persiese lirieke gespeel het. Nadat gesaghebbende Iranse geestelikes hip hop-musiek as "dekadent" bestempel en verban het, is die groep soos ander onwettige Iranse musici beperk tot ondergrondse of buitelandse aktiwiteite.[1] Hul musiek word onder meer deur Persiese internet-radiostasies soos Radio Javan in die Verenigde State uitgesaai.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Media