École polytechnique (polytechnique, l'X) (politegniese universiteit) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]
Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Palaiseau, suid van Parys.
Die skool is in 1794 deur die wiskundige Gaspard Monge gestig.[2]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met École polytechnique. |