Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Wes-Pommere |
Koördinate | 53°54′N 14°15′O / 53.900°N 14.250°O |
Stigting | 12de eeu |
Stadstatus | 1765 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 197,23 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 40 759 |
- Bevolkingsdigtheid | 207,4/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Janusz Żmurkiewicz |
Amptelike Webwerf | swinoujscie.pl |
Świnoujście Duits en voorheen: Swinemünde) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Wes-Pommere met sowat 41 000 inwoners. Świnoujście lê langs die Oossee in die uiterste noordweste van Pole teen die grens met die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Die stad is op die drie eilande Usedom (Uznam), Wollin (Wolin) en Kaseburg (Karsibór) aan die Szczecin-strandmeer geleë en is die voorhawe van Szczecin. In Świnoujście uitmond die Swine (Świna), een van drie takke van die Oder, in die Oossee.
(In die herfs van 1945 het Świnoujście onder Poolse administrasie gekom en is die oorspronklike Duitse bevolking verdryf.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Świnoujście. |