Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Şalom | |
---|---|
Redakteur | Yakup Barokas |
Kategorieë | algemene belang |
Frekwensie | weekliks |
Oplaag | 5 000 (2005) |
Uitgewer | Gözlem Gazetecilik Basın ve Yayın A.Ş. |
Jaar gestig | 1947 |
Eerste uitgawe | 29 Oktober 1947 |
Maatskappy | Gözlem Gazetecilik Basın ve Yayın A.Ş. |
Land | Istanboel, Turkye |
Taal | Turks en Ladino |
Webwerf | http://www.salom.com.tr/ |
Şalom (van Hebreeus: שָׁלוֹם: Vrede), is 'n Turks-Joodse weekblad wat elke week sedert 29 Oktober 1947 op Istanboel in Turkye uitgegee word. Die koerant is in Turks en een bladsy op Ladino verskyn. Die koerant was deur die Turks-Joodse joernalis en eerste uitgewer Avram Leyon opgerig. Die koerant se drukoplaag is 5 000 per week (2005). Die hoofredakteur is İvo Molinas en die redakteur is Yakup Barokas.