Škoda Auto | |
![]() | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1895 |
Hoofkantoor | Mladá Boleslav, Tsjeggië |
Sleutelpersone | Winfried Vahland (hoof uitvoerende beampte) Martin Winterkorn (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd (sonder Noord-Amerika) |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motorvoertuie |
Dienste | Finansiële dienste |
Inkomste | 10,4 miljard € |
Netto inkomste | 712 miljoen € |
Werknemers | Meer as 32 000 |
Moedermaatskappy | Volkswagen |
Dogter- maatskappye | Škoda Auto Deutschland Škoda Auto India Škoda Auto Polska Škoda Auto Slovakia |
Webwerf | skoda-auto.com |
Škoda Auto, a.s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement fietse en motorfietse vervaardig, en in 1905 hul eerste motorvoertuig. In 1925 is Laurin & Klement, wat deur die Eerste Wêreldoorlog verswak is, uitgekoop deur die Škoda Groep. In 2010 word die volgende modelle geproduseer: Škoda Citigo, Škoda Fabia, Škoda Rapid, Škoda Octavia, Škoda Superb, Škoda Roomster, Škoda Yeti. Die maatskappy is tans 'n filiaal van Volkswagen.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Škoda Auto. |