Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | David C. Jewitt, Jane X. Luu |
Datum | 28 Maart 1993 |
Kleinplaneet-kategorie | Trans-Neptunus-voorwerp (cubewano)[1] |
Wentelbaaneienskappe[2] | |
Epog 13 Januarie 2016 (JD 2457400.5)[2] | |
Afelium | 46,293 AE |
Perihelium | 41,642 AE |
Halwe lengteas | 43,967 AE |
Wentelperiode | 291,54 jaar (106 487 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 4,489 km/s |
Gem. anomalie | 351,305° |
Gem. beweging | 0° 0m 12.171s / dag |
Baanhelling | 7,7336° |
Lengteligging van stygende nodus | 187,837° |
Periheliumhoek | 40,180° |
Minimum baankruisingsafstand: Jupiter | 36,2333 AE |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 175 km[3] 241 km[4] |
Absolute magnitude | 7,0 |
(181708) 1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon; die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii.[5] Mike Brown lys dit as ’n moontlike dwergplaneet op sy webtuiste.[4]