Kalenders
|
|
|
|
Die jaar 1326 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 21/22 September – Koningin Isabella van Engeland verlaat met haar klein vloot die stad Dordrecht.[1]
- 24 September – Isabella land by Orwell in Suffolk, hoewel sy nie weet waar sy is nie. Thomas van Brotherton, Edward se half-broer en graaf van Norfolk, sluit hom by die koningin aan. Hulle trek sonder teenstand na London.[1]
- 2 Oktober – Edward II vertrek na Wallis.[1]
- 18 Oktober – Isabell bereik Bristol wat Edward in Hugh Despenser sr. se hande gelaat het.[1]
- 26 Oktober – Bristol val in Isabella se hande. Despenser word gehang.[1]
- 16 November – Edward II en Hugh Despenser jr. wat in Suid-Wallis ronddwaal word gevange geneem.[1]