Kalenders
|
|
Die jaar 1408 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
- 4 Mei – Pous Gregorius XII belê 'n vergadering van die kardinale in Lucca en verbied hulle om die stad te verlaat. Sewe kardinale ignoreer die bevel en vertrek na Pisa.
- 9 Mei – Pous Gregorius XII benoem sy neef Gabriele Condulmer tot kardinaal-priester van San Clemente.
- Die Engelse broeder, James Resby, 'n leerling van Wycliff, word in Perth, Skotland vir kettery verbrand.[1]
- ↑ Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."". The Scottish Historical Review. 82 (213): 1–19.