Die konflik met die Engelse in Calais beteken 'n ekonomiese ramp vir die tekstielindustrie van Brugge en Gent.[1]
Die beleg van Calais het min kans op sukses omdat dit nie deur 'n vlootblokkade ondersteun word nie. Die Vlaamse milisies besluit om huis toe te gaan. Die manne van Brugge bly egter buite die stad kamp.[1]
Hertogin Isabelle van Portugal -hertog Filip se vrou- probeer die Brugse burgermag oortuig om na Sluis te gaan en 'n vloot te beman om Calais te blokkeer, maar daar is te veel vyandigheid tussen die twee stede.[1]
↑Li, Thomas Shiyu, Susan Naquin (1988). ""The Baoming Temple: Religion and The Throne in Ming and Qing China."". Harvard Journal of Asiatic Studies. 48 (1): 131–88. doi:10.2307/2719275.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)