1971 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1971 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 13 in die 1971 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 6 Maart 1971
Amptelike naam Vyfde AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 79 rondtes, 324.216 km (201.458 mi)
WeerWarm sonskyn en droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
Tyd 1:17.8
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Ferrari
Tyd 1:20.3 op rondte 73
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Ferrari
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
Derde Vlag van Switserland Clay Regazzoni Ferrari

Die 1971 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 6 Maart 1971 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 6 Mario Andretti Ferrari 79 1:47:35.5 4 9
2 9 Jackie Stewart Tyrrell-Ford 79 20.9 1 6
3 5 Clay Regazzoni Ferrari 79 31.4 3 4
4 3 Reine Wisell Lotus-Ford 79 + 1:09.4 14 3
5 19 Chris Amon Matra 78 + 1 Ronde 2 2
6 11 Denny Hulme McLaren-Ford 78 + 1 Ronde 7 1
7 28 Brian Redman Surtees-Ford 78 + 1 Ronde 17  
8 4 Jacky Ickx Ferrari 78 + 1 Ronde 8  
9 14 Graham Hill Brabham-Ford 77 + 2 Rondtes 19  
10 7 Ronnie Peterson March-Ford 77 + 2 Rondtes 13  
11 22 Henri Pescarolo March-Ford 77 + 2 Rondtes 18  
12 21 Rolf Stommelen Surtees-Ford 77 + 2 Rondtes 15  
13 8 Andrea de Adamich March-Alfa Romeo 75 + 4 Rondtes 22  
NF 2 Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 58 Enjin 5  
NF 20 John Surtees Surtees-Ford 56 Ratkas 6  
NF 10 François Cevert Tyrrell-Ford 45 Ongeluk 9  
NF 27 Howden Ganley BRM 42 siek 24  
NF 16 Pedro Rodríguez BRM 33 Oorverhitting 10  
NF 15 Dave Charlton Brabham-Ford 31 Enjin 16  
NF 17 Jo Siffert BRM 31 Oorverhitting 12  
NF 24 John Love March-Ford 30 Ewenaar 21  
NF 25 Jackie Pretorius Brabham-Ford 22 Enjin 20  
NF 12 Peter Gethin McLaren-Ford 7 Brandstoflek 11  
NF 23 Jo Bonnier McLaren-Ford 5 Suspensie 23  
NF 26 Alex Soler-Roig March-Ford 5 Enjin 25  

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Voorste wegspringplek Jackie Stewart Tyrrell-Ford 1:17.8
Vinnigste ronde Mario Andretti Ferrari 1:20.3