1973 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1973 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 3 van 15 in die 1973 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 3 Maart 1973
Amptelike naam Sewende AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 79 rondtes, 324.216 km (201.458 mi)
WeerWarm sonskyn en droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford
Tyd 1:16.28
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford
Tyd 1:17.10 op rondte 76
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Peter Revson McLaren-Ford
Derde Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford

Die 1973 Formule Een Sewende AA Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 3 Maart 1973 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die derde wedren van die 1973-kampioenskapseisoen en is deur die Skot Jackie Stewart in sy Tyrrell-Ford gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 3 Jackie Stewart Tyrrell-Ford 79 1:43:11.0 16 9
2 6 Peter Revson McLaren-Ford 79 24.55 6 6
3 1 Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 79 25.06 2 4
4 9 Arturo Merzario Ferrari 78 + 1 Ronde 15 3
5 5 Denny Hulme McLaren-Ford 77 + 2 Rondtes 1 2
6 23 George Follmer Shadow-Ford 77 + 2 Rondtes 21 1
7 18 Carlos Reutemann Brabham-Ford 77 + 2 Rondtes 8  
8 12 Andrea de Adamich Surtees-Ford 77 + 2 Rondtes 20  
9 7 Jody Scheckter McLaren-Ford 75 Enjin 3  
10 21 Howden Ganley Iso Marlboro-Ford 73 + 6 Rondtes 19  
11 2 Ronnie Peterson Lotus-Ford 73 + 6 Rondtes 4  
NF 11 Carlos Pace Surtees-Ford 69 Ongeluk 9  
NC 26 Eddie Keizan Tyrrell-Ford 67 Nie geklas 22  
NC 14 Jean-Pierre Jarier March-Ford 66 Nie geklas 18  
NC 4 François Cevert Tyrrell-Ford 66 Nie geklas 25  
NC 24 Mike Beuttler March-Ford 65 Nie geklas 23  
NF 19 Wilson Fittipaldi Jr. Brabham-Ford 52 Ratkas 17  
NF 20 Jackie Pretorius Iso Marlboro-Ford 35 Oorverhitting 24  
NF 17 Niki Lauda BRM 26 Enjin 10  
NF 22 Jackie Oliver Shadow-Ford 14 Enjin 14  
NF 16 Jean-Pierre Beltoise BRM 4 Koppeling 7  
NF 25 Dave Charlton Lotus-Ford 3 Ongeluk 13  
NF 15 Clay Regazzoni BRM 2 Ongeluk 5  
NF 8 Jacky Ickx Ferrari 2 Ongeluk 11  
NF 10 Mike Hailwood Surtees-Ford 2 Ongeluk 12  

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Voorste wegspringplek Denny Hulme McLaren-Ford 1:16.28
Vinnigste rondte Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 1:17.10