38628 Huya
Ontdekking [ 1] Ontdek deur I.R. Ferrin Datum 10 Maart 2000 Plek van ontdekking Llano del Hato-sterrewag Kleinplaneet-benaming (38628) Huya Alternatiewe name 2000 EB173 Kleinplaneet-kategorie TNV [ 1] Plutino [ 2] Etimologie Suid-Amerikaanse god
Wentelbaaneienskappe [ 1] [ 2]
Epog 4 September 2017 Afelium 51,052 AE Perihelium 28,536 AE Halwe lengteas 39,794 AE Wentelperiode 251,03 jaar (91 690 dae) Gem. anomalie 3,6933° Baanhelling 15,466° Lengteligging van stygende nodus 169,25° Periheliumhoek 67,890° Natuurlike satelliete 1 Fisiese eienskappe
Gem. radius 203± 8 km[ 3] Rotasieperiode 5,28 uur[ 4] 0,083 ± 0,004[ 3] Skynmagnitude 19,3[ 5] Absolute magnitude 5,04 ± 0,03[ 3] 5,37 ± 0,04[ 6] 4,9[ 1]
38628 Huya (uitspraak: huːˈjɑː ), met die voorlopige naam 2000 EB173 , is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die Kuipergordel in die buitewyke van die Sonnestelsel .
Huya is in Maart 2000 deur Ignacio Ferrín ontdek en is genoem na ’n Suid-Amerikaanse reëngod.[ 7] [ 8] Dit is ’n plutino , wat in ’n 2:3-resonansie met Neptunus is.[ 2] Sy deursnee is sowat 406 km[ 3] en dit is moontlik ’n dwergplaneet ,[ 9] hoewel dit nog nie deur die Internasionale Astronomiese Unie as een geklassifiseer is nie.[ 10] Ontledings wys Huya het die vorm van ’n afgeplatte bol, met klein albedokolle .[ 11]
’n Natuurlike satelliet is om Huya ontdek op beelde van die Hubble-ruimteteleskoop van 6 Mei 2012 en op 30 Junie – 1 Julie 2012 bevestig. Dit het ’n geraamde deursnee van 213± 30 km[ 3] en is sowat 1 800 km van Huya af. Sy voorlopige naam is S/2012 38628 Huya 1.
↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "JPL Small-Body Database Browser: 38628 Huya (2000 EB173)" (2016-07-04 last obs.) (in Engels). Jet Propulsion Laboratory. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 28 September 2017 .
↑ 2,0 2,1 2,2
Buie, M. W. (22 April 2007). "Orbit Fit and Astrometric record for 38628" (in Engels). SwRI (Space Science Department). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 17 Julie 2008 .
↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 Fornasier, S.; Lellouch, E.; Müller, P., T.; et al. (2013). "TNOs are Cool: A survey of the trans-Neptunian region. VIII. Combined Herschel PACS and SPIRE observations of 9 bright targets at 70–500 µ m". Astronomy & Astrophysics . 555 : A92. arXiv :1305.0449v2 . Bibcode :2013A&A...555A..15F . doi :10.1051/0004-6361/201321329 .
↑ "LCDB Data for (38628) Huya" (in Engels). Asteroid Lightcurve Database (LCDB). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2017. Besoek op 28 September 2017 .
↑
"AstDys (38628) Huya Ephemerides" . Department of Mathematics, University of Pisa, Italy. Besoek op 22 Maart 2009 .
↑
Doressoundiram, A.; et al. (2007). "The Meudon Multicolor Survey (2MS) of Centaurs and Trans-Neptunian Objects: From Visible to Infrared Colors". The Astronomical Journal . 134 (6): 2186. Bibcode :2007AJ....134.2186D . doi :10.1086/522783 .
↑ Schmadel, Lutz D. (2006). "(38628) Huya". Dictionary of Minor Planet Names – (38628) Huya, Addendum to Fifth Edition: 2003–2005 . Springer Berlin Heidelberg. p. 205. doi :10.1007/978-3-540-34361-5_2420 . ISBN 978-3-540-34361-5 . Besoek op 28 September 2017 .
↑ "38628 Huya (2000 EB173)" . Kleinplaneetsentrum (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2017. Besoek op 28 September 2017 .
↑
Brown, M. E. (23 September 2011). "How many dwarf planets are there in the outer solar system? (daagliks bygewerk)" (in Engels). California Institute of Technology. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 28 September 2017 .
↑
Brown, M. E. "The Dwarf Planets" (in Engels). California Institute of Technology. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 28 September 2017 .
↑
Tancredi, G.; Favre, S. (2008). "Which are the dwarfs in the Solar System?". Icarus . 195 (2): 851. Bibcode :2008Icar..195..851T . doi :10.1016/j.icarus.2007.12.020 .