Kalenders
|
|
Karel die Grote se troon in die dom van Aken.
|
|
Die jaar 798 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- Karel die Grote sluit 'n bondgenootskap met die Abodrite.[1]
- Slag by Swentanafeld: Die Saksers ten noorde van die Elbe word verslaan deur die Abotriters.
- Aartsbiskop Hildebald van Keulen beweer dat die Griekse gesante wat aan Karel die Grote se hof in Aken aangekom het, die doel het ut traderent ei imperium – om aan hom die keiserskap te verleen.[2]
- Denebert word tot biskop van Worcester gewy en lê 'n belydenis af wat baie soos Athanasius s'n lyk.[3]