Gedeeltelik erkende staat • Georgiese nietigverklaring van alle Sowjetse wette en verdrae • Verklaring van soewereiniteitb • Georgiese onafhanklikheidsverklaring • Ontbinding van die Sowjetunie • Abchasiese onafhanklikheidsverklaring • Huidige grondwet • Grondwetlike referendum • Onafhanklikheidswetc • Eerste internasionale erkenningd
a. Die Russiese taal word as staatstaal erken (Artikel 6 van die Grondwet) en word ook wyd in ander instellings gebruik. b. Nietig verklaar deur Georgië onmiddellik daarna. c. Te stig, met terugwerkende effek, de jure onafhanklikheid sedert die oorlog van 1992–1993. d. Deur Rusland. Sedertdien het 'n bykomende vier VN-lidlande Abchasië se onafhanklikheid erken. e. De facto geldeenheid. Verskeie Abchasiese apsar-herdenkingsmunte is uitgereik. Die apsar het 'n vaste wisselkoers, gekoppel aan die Russiese roebel (1 roebel = 0,10 apsar).
Abchasië (Abchasies: Аҧсны́, Apsny, [apʰsˈnɨ]; Georgies: აფხაზეთი, Apkhazeti, [ɑpʰxɑzɛtʰi]; Russies: Абха́зия, Abkhа́ziya, [ɐpˈxazʲɪjə]), amptelik die Republiek Abchasië (Abchasies: Аҧсны Аҳәынҭқарра, Aphsny Axwynthkharra; Russies: Респу́блика Абха́зия, Respublika Abkhaziya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike[9][10][11][12] republiek,[13][14] sonder algemene internasionale erkenning.
Alhoewel Georgië nie beheer oor Abchasië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Abchasië as deel van Georgië, wie se grondwet na dié gebied as die Outonome Republiek Abchasië verwys.
Soms word na Abchasië, Suid-Ossetië, Transnistrië en Artsach as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys.[15][16] Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.
↑(en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna (2003). Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation. ISBN0-8330-3260-7.
↑(es) Ortega, Daniel; Manuel Coronel Kautz (3 September 2009). "DECRETO No. 47-2008"(PDF). Gobierno de Reconciliación y Unidad Nacional. Geargiveer vanaf die oorspronklike(PDF) op 9 September 2008. Besoek op 9 Mei 2015.
1. Land deels in Afrika. 2. Land deels in Europa. 3. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings. 3. Aangedui as die Kanaaleilande.