| |||||||
Gestig | 2007 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | 2014 | ||||||
Bedryfsbasisse | Entebbe Internasionale Lughawe | ||||||
Fokusstede | Kampala, Entebbe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Celestars | ||||||
Vlootgrootte | 3 | ||||||
Bestemmings | 9 | ||||||
Houermaatskappy | Celestair | ||||||
Hoofkantoor | Wampewolaan 4, Kololo, Kampala, Uganda | ||||||
Sleutelpersone | Cornwell Muleya (HUB)[1] | ||||||
Webwerf | http://www.air-uganda.com |
Air Uganda is 'n lugredery van Uganda wat in die privaatbesit van "Meridiana Africa Airlines (Uganda) Limited" was. Dit is in 2007 gestig en het in 2014 bankrot gegaan.
Air Uganda bied geskeduleerde vlugte aan na Burundi, Kenia, Rwanda, Somalië, Suid-Soedan en Tanzanië.
Die vloot van Air Uganda vir internasionale bestemmings bestaan in Julie 2014 uit:
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Air Uganda. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |