القلم Soera 68 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-'Kalam | |
In Afrikaans | "Die Pen" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 52 | |
Al-'Kalam (Arabies: القلم, "Die Pen") is die 68ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 52 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Soera 68 beskryf God se geregtigheid en die oordeelsdag. Die temas in die hoofstuk is die antwoord op die teenstanders se besware, 'n waarskuwing aan die ongelowiges en 'n aanmoediging vir Mohammed om geduldig te wees.[1]
Chronologies is dit die eerste hoofstuk wat met 'n allegoriese letter begin,[2] terwyl dit volgens die volgorde van die soeras in die Koran die laaste hoofstuk is wat daarmee begin.[3]
Vorige soera: Al-Mulk |
Die Koran | Volgende soera: Al-Ha'k'ka |
Soera Al-'Kalam | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |