ٱلفِيل Soera 105 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Fil | |
Transliterasie | Al-Fiel | |
In Afrikaans | "Die Olifant" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 5 | |
Al-Fil (Arabies: ٱلفِيل, "Die Olifant") is die 105de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 5 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die soera kom uit vers 1: "Het u nie gesien hoe u Heer met die eienaars van die olifant gehandel het nie?"[1] Die hooftema van dié hoofstuk is 'n historiese gebeurtenis. Die jaar van Mohammed se geboorte is bekend as "Die Jaar van die Olifant", toe Mekka deur generaal Abraha aangeval is omdat hy die Kaäba wou verwoes. God het 'n swerm voëls gestuur wat sy leër en hulle olifante met klonte klei bestook en hulle vernietig het.[2][3]
Vorige soera: Al-Humaza |
Die Koran | Volgende soera: Al-'Kuraysh |
Soera Al-Fil | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |