الحشر Soera 59 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Hashr | |
Transliterasie | Al-Hasjr, Al-Gasjr | |
In Afrikaans | "Die Verbanning" | |
Deel | 28 | |
Ajat | 24 | |
Al-Hashr (Arabies: الحشر, "Die Verbanning") is die 59ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 24 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die soera kom uit vers 2, waar die woord "hashr" gebruik word om die verdrywing van die Joodse Banu Nadir-stam uit hulle huise te beskryf. Die soera noem in die laaste drie verse 15 Name van God in Islam.[1]
Vorige soera: Al-Mujadilah |
Die Koran | Volgende soera: Al-Mumtahana |
Soera Al-Hashr | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |