الإنسان Soera 76 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Insān | |
Transliterasie | Al-Insaan | |
In Afrikaans | "Die Mens" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 31 | |
Al-Insān (Arabies: الإنسان, "Die Mens") is die 76ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 31 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk begin deur te vertel dat die mens deur die mag van God geskape is. In vers 23 word gesê die Koran is in gedeeltes geopenbaar. Daarna word Mohammed en die Moslems aangemoedig om geduldig te wees en te bid. Van vers 27 af word die ongelowiges gewaarsku oor hulle smartlike straf.
Vorige soera: Al-’Kiyamah |
Die Koran | Volgende soera: Al-Mursalat |
Soera Al-Insan | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |