Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amélie Nothomb | |
![]() | |
Geboortenaam | Fabienne Claire Nothomb |
---|---|
Geboorte | 9 Julie 1966 Etterbeek, Brusselse Hoofstedelike Gewes, België |
Nasionaliteit | België |
Beroep(e) | Skrywer |
Amélie Nothomb (Etterbeek, 1966) is 'n Belgiese skrywer wat Franse boeke skryf. Haar eerste roman, Hygiène de l'assassin (Higiëne van die sluipmoordenaar) is in 1992 gepubliseer. Sedertdien publiseer sy ongeveer een roman per jaar, insluitende: Les Catilinaires (1995), Stupeur et tremblements (1999) en Métaphysique des tubes (2000). Sy het verskeie pryse vir haar werk ontvang, waaronder die Grand Prix du roman de l'Académie française in 1999, die Prix René-Fallet en die Prix Alain-Fournier in 1993.[1][2]