Wildesuikerappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Magnoliales |
Familie: | Annonaceae |
Genus: | Annona |
Spesie: | A. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Annona senegalensis Pers., (1806)
|
Die wildesuikerappel (Annona senegalensis) is struik of boom wat hoort tot die Annonaceae familie. Die boom se FSA-nommer is 105.[1]
Die spesie is inheems aan Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda van Angola, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.
Die plant het drie subspesies: