Apiespeul | |
---|---|
Groeivorm van 'n apiespeul in Kloof, KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. petersiana
|
Binomiale naam | |
Senna petersiana (Bolle) Lock, (1988)
| |
Sinonieme | |
|
Die apiespeul (Senna petersiana) is 'n struik of 'n klein boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie in inheems in Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 213.[1]