الرعد Soera 13 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Ar-Ra‘d | |
Transliterasie | Ar-Ra'd | |
In Afrikaans | "Die Donderstorm" | |
Deel | 13 | |
Ajat | 43 |
Ar-Ra‘d (Arabies: الرعد, "Die Donderstorm") is die 13de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 43 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina geopenbaar.
Die soera begin met die allegoriese letters (muqattaʿat) ALMR. Dit word uitgespreek Alief, Laam, Miem, Raa. Die doel van die soera is om die waarheid teenoor die valsheid te stel, asook om onder meer te vertel van die uniekheid van God, die Oordeelsdag en die straf. Vers 15 bevat in sommige Korans 'n prostrasiesimbool ۩:[1]
soggens sowel as saans.[2]
Vorige soera: Yusuf (soera) |
Die Koran | Volgende soera: Ibrahim (soera) |
Soera Ar-Ra'd | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |