الرحمان Soera 55 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees/Mekkaans | |
In Arabies | Ar-Rahmân | |
Transliterasie | Ar-Rahmaan | |
In Afrikaans | "Die Barmhartige" | |
Deel | 27 | |
Ajat | 78 | |
Ar-Rahmân (Arabies: الرحمان, "Die Barmhartige") is die 55ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 78 ajat, of verse. Dit is nie heeltemal duidelik of die hoofstuk uit die Mekkaanse of Medinese tydperk kom nie.
Die naam van die soera kom uit vers 1. Die goddelike naam "ar-Rahman" verskyn ook in die openingsteks voor elke soera, buiten soera 9 ("In die Naam van Allah, die Barmhartige, die Genadige.")[1]
Daar is 'n meningsverskil oor of die hoofstuk uit die Mekkaanse of Medinese tydperk kom. Abdel Haleem het dit in sy vertaling van die Koran as Medinees gekategoriseer,[2][3] maar die meeste Moslemse geleerdes plaas dit in die Mekkaanse tydperk.[4][5]
Die hoofstuk kan temasties in rofweg drie afdelings verdeel word.[6]
Although most of the commentators regard this surah as a Meccan revelation, Zamakhshari and (among the later scholars) Suyuti ascribe it to the Medina period. Baydawi leaves the question open, and adds that parts of it may have been revealed before and parts after the Prophet's hijrah to Medina. Some authorities are of the opinion that it followed immediately upon surah 13 ("Thunder"): an opinion which is not very helpful since that surah, too, cannot be assigned to either of the two periods with any degree of certainty.
This Surah was revealed in the Meccan Period. [Original] Mekke döneminde inmiştir.
Vorige soera: Al-'Kamar |
Die Koran | Volgende soera: Al-Wa'ki'a |
Soera Ar-Rahman | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |