Archaeopterygidae Tydperk: Laat Jura, 150.8–148.5 m. jaar gelede | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Archaeopteryx lithographica (Berlyn). | ||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
| ||||||||||
Tipe-spesie | ||||||||||
†Archaeopteryx lithographica (Von Meyer, 1861) | ||||||||||
Genera | ||||||||||
Archaeopterygidae is ’n groep Maniraptora-dinosourusse wat in die Laat Jura-periode voorgekom het. In die meeste huidige klassifikasies bevat dit net een genus, Archaeopteryx.