Asiatiese glasvis | |
---|---|
Indiese glasvis, Parambassis ranga | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Ambassidae
|
Genera | |
Ambassis |
Die Asiatiese glasvisse (Ambassidae) behoort aan die orde Perciformes. Die spesies word natuurlik in Asië, Oseanië, die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan aangetref. Die familie bevat omtrent 50 spesies in agt genera. Drie van die spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor.
Die Ambassidae bereik 'n grootte van 26 cm en verskeie soorte het deurskynende of halfdeurskynende liggame.
Genus Ambassis
Genus Chanda
Genus Denariusa
Genus Gymnochanda
Genus Paradoxodacna
Genus Parambassis
Genus Pseudambassis
Genus Tetracentrum