Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Hoofstad: | Freiburg im Breisgau |
Stigting: | 1 Desember 1945 |
Oppervlak: | 9 646 km² |
Bevolking: | 1 300 000 |
Bevolkingsdigtheid: | 134,8 inwoners / km² |
Volkslied: (Landeshymne) | geen |
Politiek | |
Eerste Minister: | Leo Wohleb (CDU) |
Regerende party: | CDU |
Stemmings in die verkiesing van 1947 (67,8 % verkiesingsdeelname): |
BCSV 55,9 % SP 22,4 % DemP 14,3 % KP 7,4 % |
Laaste verkiesing: | 18 Mei 1947 |
Volgende verkiesing: | geen |
Parlamentêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 3 |
Kaart | |
Baden, wat tot 2 Desember 1946 amptelik Suid-Baden genoem is, is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die suidweste van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 1 Desember 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Freiburg im Breisgau. Die eerste en enigste verkiesing het op 18 Mei 1947 plaasgevind en die Eerste Minister was Leo Wohleb. Op 25 April 1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie lande Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern ontstaan.
Deelstate van Duitsland | |
---|---|
Baden-Württemberg | Beiere | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hesse | Mecklenburg-Voorpommere | Nedersakse | Noordryn-Wesfale | Rynland-Palts | Saarland | Sakse | Sakse-Anhalt | Sleeswyk-Holstein | Thüringen |