Bangkok

Bangkok
กรุงเทพมหานคร

Kaart Vlag
Seël
 Land Vlag van Thailand Thailand
 Streek Sentraal-Thailand
 Provinsie Bangkok
 Koördinate 13°45′N 100°28′O / 13.750°N 100.467°O / 13.750; 100.467
 Gestig op 21 April 1782
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 568,737 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 September 2010) 8 280 925
 - Bevolkingsdigtheid 5 300/vk km
 - Metropolitaanse Gebied 14 565 547
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester Aswin Kwanmuang
 Amptelike webwerf bangkok.go.th
Bangkok se seremoniële naam in Thai-skrif en die transliterasie daarvan

Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร, Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร, Krung Thep Maha Nakhon [kruŋ tʰêːp máʔhǎː náʔkʰɔːn] ; seremoniële naam: กรุงเทพมหานคร อมรรัตนโกสินทร์ มหินทรายุธยามหาดิลก ภพนพรัตน์ราชธานีบุรีรมย์ อุดมราชนิเวศน์ มหาสถานอมรพิมาน อวตารสถิต สักกะทัตติยะ วิษณุกรรมประสิทธิ์ Krung Thep Maha Nakhon Amon Rattanakosin Mahinthara Yutthaya Mahadilok Phop Noppharat Ratchathani Burirom Udom Ratchaniwet Maha Sathan Amon Phiman Awatan Sathit Sakkathattiya Witsanukam Prasit ) is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12,6 persent van die nasionale bevolking.[1] In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongeveer die helfte is migrante van ander Thaise provinsies.[2] Die stad is net noord van die Golf van Thailand geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Table 1 Population by sex, household by type of household, changwat and area" (PDF). The 2010 Population and Housing Census: Whole Kingdom. 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Maart 2019. Besoek op 5 Januarie 2019. {{cite book}}: |website= ignored (hulp)
  2. Wangkiat, Paritta (15 Julie 2018). "Strong Cities Needed" (in Spectrum). Bangkok Post. Besoek op 16 Julie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]