Ben Martins | |
Minister van Energie
| |
Ampstermyn 10 Julie 2013 – 25 Mei 2014 | |
Vise | Barbara Thompson |
---|---|
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Dipuo Peters |
Opgevolg deur | Tina Joemat-Pettersson |
Minister van Vervoer
| |
Ampstermyn 12 Junie 2012 – 9 Julie 2013 | |
Vise | Lydia Sindiswe Chikunga |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | S'bu Ndebele |
Opgevolg deur | Dipuo Peters |
Adjunkminister van Openbare Ondernemings
| |
Ampstermyn 1 November 2010 – 12 Junie 2012 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 2 September 1956 Alexandra township, Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van Kaapstad Universiteit van Natal |
Dikobe Ben Martins (* 2 September 1956, Alexandra township, Transvaal) is 'n voormalige kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.