Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Kirgisië |
Provinsie | Bisjkek |
Koördinate | 42°52′N 74°34′O / 42.867°N 74.567°O |
Gestig op | 1825 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 127 vk km |
Hoogte bo seevlak | 800 |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 900 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 7 087/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +06:00 |
Burgemeester | Nariman Tuleyev |
Bisjkek (Russies: Бишкек) is die hoofstad en grootste stad van Kirgisië. Die stad het 'n bevolking van 900 000 in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 127 km².