| |||||
Volle naam | Bismarck Wilhelm du Plessis | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 Mei 1984 | ||||
Geboorteplek | Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 114 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Vername familie | Jannie du Plessis (broer) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Springbokno. | 787 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016- | Montpellier (Fr.) | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003 2005–2015 |
Vrystaat Cheetahs Natalse Haaie |
2 42 |
(0) (60) | ||
korrek soos op 20 Augustus 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005–2015 | Sharks | 131 | (100) | ||
korrek soos op 20 Augustus 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007–2015, 2018 | Suid-Afrika | 79 | (55) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2015. |
Bismarck du Plessis (* 22 Mei 1984, Bethlehem, Vrystaat) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op haker gespeel het. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Australië op 7 Julie 2007 in Sydney gespeel.
Sy huidige klub is Montpellier in Frankryk, en sy broer is die oud-Springbokstut Jannie du Plessis.