Bloughwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea |
Spesie: | E. crispa
|
Binomiale naam | |
Euclea crispa (Thunb.) Gürke, (1891)
| |
Sinonieme | |
|
Die Bloughwarrie (Euclea crispa) is 'n klein tot middelslag boom wat volop rondom Pretoria, Johannesburg en Bloemfontein is. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.
Daar is drie subspesies: