Booth Tarkington

Booth Tarkington
Gebore
Newton Booth Tarkington

29 Julie 1869
Sterf19 Mei 1946
Indianapolis, Indiana, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materUniversiteit van Princeton
BeroepRomanskrywer en dramaturg
Bekend virThe Magnificent Ambersons (1918)
Alice Adams (1921)
EggenootLaurel Fletcher
Susannah Keifer Robinson

Newton Booth Tarkington (29 Julie 186919 Mei 1946) was 'n Amerikaanse skrywer van romans en toneelstukke. Hy word vandag hoofsaaklik geken vir twee romans wat albei toegeken is met die Pulitzerprys vir Fiksie: The Magnificent Ambersons wat hierdie toekenning ontvang het in 1919, en Alice Adams wat dit ontvang het in 1922. Laasgenoemde boek is deur George Stevens omskep in 'n ikoniese rolprent met Katharine Hepburn in die hoofrol.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]