Bredevoort | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Koördinate | 51°57′N 6°37′O / 51.950°N 6.617°O |
Stadstatus | 1388 |
Oppervlak: | |
- Totaal | km² |
Hoogte bo seevlak | 27,1 - m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2008) | 1.525 |
- Bevolkingsdigtheid | |
Tydsone | UTC+1 |
Burgemeester | |
Amptelike Webwerf | bredevoort.nu |
Bredevoort (Nedersaksies: Brevoort of ouer Nederlands: Breedenvoorde) is 'n stad in die munisipaliteit Aalten en lê in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad tel ongeveer 1 525 inwoners (2007) en is in die oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Bredevoort het in die 11de eeu ontstaan en het stadsregte in 1388 gekry.
In die Tagtigjarige oorlog is Bredevoort beleër deur Maurits van Nassau 1597.