Britse Grand Prix

Die Britse Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 1950 op die kalender van die FIA se F1-Wêreldkampioenskap verskyn.

Dit word jaarliks by die Silverstone-renbaan naby die dorp Silverstone in Northamptonshire in Engeland gehou. Die Britse en Italiaanse Grand Prix is die oudste aaneenlopende Formule Een Wêreldkampioenskap Grands Prix. Dit is vyf keer as die Europese Grand Prix aangewys tussen 1950 en 1977, toe hierdie titel as 'n ere-aanwysing elke jaar aan een Grand Prixwedren in Europa toegeken is. Alle Britse Grands Prix sedert 1926 word in Engeland gehou; waar die Britse motorrenbedryf hoofsaaklik geleë is.

Vorige wenners (sedert 1948 gelys)

[wysig | wysig bron]
Silverstone, soos gebruik van 1994–2009
Silverstone, soos gebruik van 1991–1993
Silverstone, soos gebruik van 1950–1990
Brands Hatch, afwisselend met Silverstone van 1964–1986
Aintree, afwisselend met Silverstone van 1955–1962
'n Kaart van plekke met Britse Grands Prix.
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Silverstone
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Vlag van Italië Ferrari
2021 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2020 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2018 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2012 Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2011 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Italië Ferrari
2010 Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2009 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2008 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2007 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2005 Vlag van Colombia Juan Pablo Montoya Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2000 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1997 Vlag van Kanada Jacques Villeneuve Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1996 Vlag van Kanada Jacques Villeneuve Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Verenigde Koninkryk Johnny Herbert Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Renault
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1991 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1990 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Italië Ferrari
1989 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda Brands Hatch
1985 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG Silverstone
1984 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG Brands Hatch
1983 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Frankryk Renault Silverstone
1982 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Brands Hatch
1981 Vlag van Verenigde Koninkryk John Watson Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Silverstone
1980 Vlag van Australië Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford Brands Hatch
1979 Vlag van Switserland Clay Regazzoni Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford Silverstone
1978 Vlag van Argentinië Carlos Reutemann Vlag van Italië Ferrari Brands Hatch
1977 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Silverstone
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren Brands Hatch
1975 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Silverstone
1974 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford Brands Hatch
1973 Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Revson Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Silverstone
1972 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Brands Hatch
1971 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford Silverstone
1970 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Brands Hatch
1969 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Matra-Ford Silverstone
1968 Vlag van Switserland Jo Siffert Lotus-Ford Brands Hatch
1967 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Ford Silverstone
1966 Vlag van Australië Jack Brabham Brabham-Repco Brands Hatch
1965 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax Silverstone
1964 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax Brands Hatch
1963 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax Silverstone
1962 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax Aintree
1961 Vlag van Duitsland Wolfgang von Trips Ferrari
1960 Vlag van Australië Jack Brabham Cooper-Climax Silverstone
1959 Vlag van Australië Jack Brabham Cooper-Climax Aintree
1958 Vlag van Verenigde Koninkryk Peter Collins Ferrari Silverstone
1957 Vlag van Verenigde Koninkryk Stirling Moss
Vlag van Verenigde Koninkryk Tony Brooks
Vanwall Aintree
1956 Vlag van Argentinië Juan-Manuel Fangio Lancia-Ferrari Silverstone
1955 Vlag van Verenigde Koninkryk Stirling Moss Mercedes-Benz Aintree
1954 Vlag van Argentinië José Froilán González Ferrari Silverstone
1953 Vlag van Italië Alberto Ascari Ferrari
1952 Vlag van Italië Alberto Ascari Ferrari
1951 Vlag van Argentinië José Froilán González Ferrari
1950 Vlag van Italië Giuseppe Farina Alfa Romeo
1949 Vlag van Switserland Emmanuel de Graffenried Maserati
1948 Vlag van Italië Luigi Villoresi Maserati

52°04′16″N 1°00′58″W / 52.071°N 1.016°W / 52.071; -1.016