Brosplakkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | Crassulaceae |
Genus: | Adromischus |
Spesie: | A. filicaulis
|
Binomiale naam | |
Adromischus filicaulis | |
Sinonieme | |
|
Die brosplakkie (Adromischus filicaulis (Eckl. & Zeyh.) C.A.Sm.) is 'n vetplantjie wat endemies is aan Suid-Afrika.
Daar word twee subspesies erken, hoewel die verskille klein is:
Op die SANBI-rooilys word altwee as 'veilig' gelys.[2][3]
A. f. filicaulis word van die Richtersveld tot die Knersvlakte aangetref, A. f. marlothii in die Klein Karoo van Worcester tot Oudtshoorn en die Groot Karoo van Laingsburg tot Beaufort-Wes. A. f. filicaulis is effens groter met stamme wat 7-12 mm in deursnee en 35 cm lank word. A. f. marlothii het stamme 3-8 mm in deursnee. Die blare in 2-8 cm lank en 5-15 mm breed. [1]